Deurtog van die volk deur die droë bedding van die Jordaan. 1 DAAROP het Josua die môre vroeg klaargemaak, en hy met al die kinders van Israel hetvan Sittim af weggetrek en by die Jordaan aangekom en daar die nag oorgebly voordat hulle deurgetrek het. 2 Enaan die einde van drie dae het dieopsigters die […]
Author Archives: admin
JOSUA 4
Die twaalf klippe opgerig as ’n gedenkteken. 1 EN toe die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het, het dieHeremet Josua gespreek en gesê: 2 Neem vir julle uit die volk twaalf manne, uit elke stam een man, 3 en gee hulle bevel en sê: Neem vir julle vandaar, uit die middel van […]
JOSUA 5
1 EN toe al die konings van die Amoriete wat anderkant die Jordaan na die weste was, en al die konings van die Kanaänietewat by die see woon,hoor dat dieHeredie water van die Jordaan voor die kinders van Israel uit laat opdroog het, totdat hulle deurgetrek het, het hulle hartversmelten was daar in hulle geen […]
JOSUA 6
Verwoesting van Jérigo. Ragab gespaar. 1 MAAR Jérigo hetsy poortegesluit en was gesluit vanweë die kinders van Israel; niemand het uit- of ingegaan nie. 2 Toe het dieHerevir Josua gesê:Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en dapper helde in jou hand. 3 Julle moet dan om die stad trek, al die krygsmanne; trek die […]
JOSUA 7
Misdaad van Agan en sy straf. 1 MAAR die kinders van Israel het hulle vergryp aan die bangoed; want Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam van Juda, het van die bangoed geneem, sodat die toorn van dieHereontvlam het teen die kinders van Israel. 2 Daarop […]
JOSUA 8
Inneming en verwoesting van Ai. 1 DAAROP sê dieHerevir Josua:Wees nie bevrees of verskrik nie; neem al die weerbare manskappe met jou saam en maak jou klaar, trek op na Ai; kyk,Ek gee die koning van Ai en sy volk en sy stad en sy land in jou hand. 2 En jy moet met Ai […]
JOSUA 9
Israel word deur die Gibeoniete bedrieg en sluit ’n verdrag met hulle. 1 EN toe al die konings wat wes van die Jordaan woonop die Gebergte en in die Laeveld en aan die hele kus van dieGroot See na die kant van die Líbanon toe:die Hetiete en Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, dit hoor, […]
JOSUA 10
Die groot slag van Gíbeon. Son en maan staan stil. Verskeie stede in die Suide ingeneem. 1 EN toe Adóni-Sedek, die koning van Jerusalem, hoor dat Josua Ai ingeneem en dit met die banvloek getref het —soos hy met Jérigo en sy koning gedoen het,so het hy met Ai en sy koning gedoen —en dat […]
JOSUA 11
Groot slag by die waters van Merom. Oorwinninge in die Noorde en elders. 1 EN toeJabin, die koning vanHasor, dit hoor, het hy gestuur na Jobab, die koning vanMadon, en na die koning vanSimron en na die koning van Agsaf; 2 verder na die konings in die Noorde, in die gebergte en op die Vlakte […]
JOSUA 12
Opsomming van die konings wat Israel verslaan het. 1 EN dit is die konings van die land wat die kinders van Israel verslaan en wie se land hulle in besit geneem het oos van die Jordaan, teen sonop;van die Arnonrivier aftot by die berg Hermon, en die hele Vlakte teen die ooste: 2 Sihon, die […]