Bloedskande van Amnon. Sy dood. 1 EN daarna het dít gebeur.Absalom, die seun van Dawid, het naamlik ’n mooi suster gehad met die naam vanTamar, en Amnon, die seun van Dawid, was verlief op haar. 2 En Amnon het dit hom so aangetrek, dat hy siek was oor sy suster Tamar; want sy was ’n […]
Author Archives: admin
II SAMUEL 14
Absalom word na Jerusalem teruggeroep. 1 TOE Joab, die seun van Serúja, merk dat die hart van die koningaan Absalom verkleef was, 2 het Joab naTekóa gestuur en daarvandaan ’n skrander vrou laat haal en aan haar gesê: Stel jou tog aan soos een wat treur, en trek rouklere aan; ensalf jou nie met olie […]
II SAMUEL 15
Opstand van Absalom. Vlug van Dawid. 1 EN daarna het Absalom vir hom ’nwa en perde aangeskaf en vyftig man om voor hom uit te loop. 2 Verder het Absalom gereeld vroeg opgestaan en langs die pad na die poort gaan staan; en Absalom het elkeen wat ’n saak gehad het om na die koning […]
II SAMUEL 16
1 NADAT Dawid van die top af ’n entjie verder getrek het, komSiba, die dienaar van Mefibóset, meteens hom tegemoet met ’n paar opgesaalde esels en op hulle tweehonderd brode enhonderd rosynekoeke en honderd somervrugte en ’n sak wyn. 2 En die koning het Siba gevra: Wat wil jy hiermee maak? En Siba sê: Die […]
II SAMUEL 17
1 VERDER het Agitófel vir Absalom gesê: Laat ek tog twaalfduisend man uitsoek en my klaarmaak en Dawid vannag agternajaag, 2 dat ek hom kan oorval, terwyl hy moeg en slap van hande is, en hom verskrik; dan sal al die mense vlug wat by hom is, en ek sal net die koning neerslaan. 3 […]
II SAMUEL 18
1 EN Dawid het die manskappe gemonster wat by hom was, en owerstes oor duisend en owerstes oor honderd oor hulle aangestel. 2 En Dawid het die manskappe uitgestuur: ’n derde deel onder bevel van Joab, en ’n derde onder Abísai, die seun van Serúja, die broer van Joab,en ’n derde onder Íttai, die Gittiet; […]
II SAMUEL 19
1 EN aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en bedryf rou oor Absalom. 2 En daardie dag het die oorwinning vir die hele volk ’n roubedryf geword, omdat die volk dié dag hoor sê het: Die koning is bedroef oor sy seun. 3 Daarom het die volk dié dag stilletjies die stad ingekom, […]
II SAMUEL 20
Opstand en dood van Seba. 1 EN daar was by geval ’ndeugniet met die naam van Seba, die seun van Bigri, ’n Benjaminiet — hy het op die ramshoring geblaas en gesê:Ons het geen deel aan Dawid, en ons het geen erfdeel aan die seun van Ísai nie:elkeen na sy tente toe, o Israel! 2 […]
II SAMUEL 21
Hongersnood in Israel. Die Gibeoniete en die huis van Saul. 1 EN toe daar in die dae van Dawid ’n hongersnood was, drie jaar lank, jaar ná jaar, het Dawid die aangesig van dieHeregesoek; en dieHerehet gesê: Vanweë Saul en vanweë sy huis waarop bloedskuld rus, omdathy die Gibeoniete omgebring het. 2 Toe roep die […]
II SAMUEL 22
Dawid se lof- en danklied. 1 EN Dawid het die woorde vanhierdie lied tot dieHeregespreek op die dag toe dieHerehom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul. 2 En hy het gesê:DieHereis my rots en my bergvesting en my redder; 3 God is my rotsby wie ek […]