Esra lees die wet voor. Die huttefees word gevier. 1 EN toe die sewende maand aankom, terwyl die kinders van Israel in hulle stede was, 2 het die hele volk soos een man op die plein voor dieWaterpoort bymekaargekom en aan Esra, dieskrifgeleerde, gesê om die boek van die wet van Moses, wat dieHereIsrael beveel […]
Author Archives: admin
NEHEMÍA 9
Die volk hou ’n vas- en biddag. 1 EN op die vier-en-twintigste dag vanhierdie maand het die kinders van Israel vergader en gevas inrouklere en metgrond op hulle hoof. 2 Endie afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle sondes en die ongeregtighede […]
NEHEMÍA 10
1 EN op die verseëlde stukkehet geteken:Nehemía, die goewerneur,die seun van Hagálja, en Sedekía, 2 Serája,Asárja, Jeremia, 3 Pasgur, Amárja, Malkía, 4 Hattus, Sebánja, Mallug, 5 Harim, Méremot, Obádja, 6 Daniël, Gínneton, Barug, 7 Mesúllam, Abía, Míjamin, 8 Maäsja, Bílgai, Semája; dit was die priesters. 9 En die Leviete: Jésua, die seun van Asánja, Bínnuï […]
NEHEMÍA 11
Verdeling van die nuwe inwoners tussen Jerusalem en die ander dele van die land. 1 EN die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk hetdie lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om indie heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede. 2 […]
NEHEMÍA 12
Lys van priesters en Leviete. 1 EN dit is diepriesters en die Leviete wat saam met Serubbábel, die seun van Seáltiël, en Jésua opgetrek het: Serája, Jeremia, Esra, 2 Amárja, Mallug, Hattus, 3 Segánja, Rehum, Méremot, 4 Iddo, Gínnetoi, Abía, 5 Míjamin, Maädja, Bilga, 6 Semája en Jójarib, Jedája, 7 Sallu, Amok, Hilkía, Jedája; dit […]
NEHEMÍA 13
Nehemía se verdere hervorminge. 1 OP dié dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het geskrywe gestaandat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie, 2 omdat hulle die kinders van Israel nie teëgekom het met brood en […]
ESRA 1
Kores, die Persiese koning, gee die Jode verlof om na hulle land terug te gaan. 1 EN in die eerste jaar van Kores, die koning van Persië, het dieHere— sodat die woord van dieHereuit die mond van Jeremia vervul sou word — die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek, dat hy ’n oproep […]
ESRA 2
Lys van die eerste Jode wat saam met Serubbábel in Juda teruggekom het. 1 ENdit is die inwoners van die provinsieJudawat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballingewat Nebukadnésar, die koning van Babel, na Babel weggevoer het, wat na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy stad; 2 wat saam met Serubbábel, Jésua, […]
ESRA 3
Reëling van die erediens. Die tempelfondamente word gelê. 1 EN toe die sewende maand aankom en die kinders van Israel in die stede was, het die volk soos een man in Jerusalem byeengekom. 2 En Jésua, die seun van Jósadak, met sy broers, die priesters, en Serubbábel, die seun van Seáltiël, met sy broers, het […]
ESRA 4
Die Samaritane verhinder die bou van die tempel. 1 EN toedie teëstanders van Juda en Benjamin hoor dat die ballinge ’n tempel bou vir dieHere, die God van Israel, 2 het hulle aangekom na Serubbábel en na die familiehoofde en aan hulle gesê: Laat ons saam met julle bou, want net soos julle soek ons […]