Job het die regverdigheid van God in twyfel getrek — laat Job dan nou die wêreld regeer! 1 EN dieHerehet Job uit’n storm geantwoord en gesê: 2 Gord tog jou heupe soos ’n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My. 3 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan […]
Author Archives: admin
JOB 41
1 NIEMAND is so vermetel, dat hy hom durf terg nie; wie is hy dan wat voor My sou standhou? 2 Wie het eerste aan My gegee, dat Ek hom moet vergelde?Wat onder die ganse hemel is, is myne. 3 Ek wil nie swyg oor sy lede en hoe dit staan met sy kragsvolheid en […]
JOB 42
Job bely sy skuld. 1 TOE het Job dieHeregeantwoord en gesê: 2 Ek weet dat Ualles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. 3 Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan,dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie begryp nie. 4 Hoor tog, […]
ESTER 1
Die fees van Ahasvéros. Koningin Vasti word verstoot. 1 EN in die dae van Ahasvéros — dit is die Ahasvéros wat geregeer het vanIndië af tot byKus,honderd-sewen-en-twintig provinsies — 2 in dié dae toe koning Ahasvéros op sy koninklike troon indie vesting Susan gesit het, 3 in die derde jaar van sy regering, het hy […]
ESTER 2
Ahasvéros trou met Ester, ’n Jodin, wat ’n sameswering teen die koning openbaar maak namens Mórdegai. 1 TOE ná die dinge die woede van koning Ahasvéros bedaar het, het hy aan Vasti gedink en aan wat sy gedoen het en watoor haar besluit is. 2 Toe sê die jongmanne van die koning wat hom dien: […]
ESTER 3
Haman kry volmag van die koning om die Jode uit te roei. 1 NÁ hierdie dinge het koning Ahasvéros Haman, die seun van Hammedáta, dieAgagiet, groot gemaak en hom verhoog en sy setel hoër gestel as dié van al die vorste wat by hom was. 2 En al die dienaars van die koning watin die […]
ESTER 4
Ester maak haar gereed om tot redding van die Jode na die koning te gaan. 1 TOE Mórdegai verneem alles wat gebeur het, het Mórdegaisy klere geskeur en’n roukleed aangetrek, en daar wasasop sy hoof;en hy het uitgegaan dwarsdeur die stad en hardop en bitter geskreeu. 2 So het hy dan tot voor die poort […]
ESTER 5
1 OP die derde dag het Ester haar koninklik aangetrek en gaan staan indie binneste voorhof van die paleis van die koning, teenoor die saal van die koning, terwyl die koning op sy koninklike troon sit in die koninklike saal, teenoor die ingang van die saal. 2 En net toe die koning koningin Ester in […]
ESTER 6
1 IN dieselfde nag het die slaap van die koning gewyk, en hy het gesê dat hulledie gedenkskrif, die kronieke, moes bring. En toe dit die koning voorgelees word, 2 vind hulle daar beskrywe dat Mórdegai openbaar gemaak het dat Bigtána en Teres, twee hofdienaars van die koning, uit die drumpelwagters, getrag het om die […]
ESTER 7
Haman word deur Ester aangekla en ter dood gebring. 1 TOE die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou, 2 sê die koning aan Ester ook op die tweede dag, terwyl hulle wyn drink:Wat is jou bede, koningin Ester? — dit sal jou toegestaan word. En wat is jou […]