PREDIKER 3

Elke ding het sy tyd soos God dit bepaal. 1 ALLES het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd: 2 ’n tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterwe, ’n tyd om te plant en ’n tyd om uit te roei wat geplant is, 3 […]

PREDIKER 4

Die ellende van die lewe. 1 DAARNA weer het ek gesien al dieverdrukkinge wat onder die son plaasvind, en kyk, daar was trane van verdruktes, en vir hulle was daar geen trooster nie; en aan die kant van hulle verdrukkers was mag, maar daar was vir hulle geen trooster nie. 2 Daaromhet ek die dooies […]

PREDIKER 5

Lewenswysheid. 1 WEES nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ’n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woordemin wees. 2 Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas […]

PREDIKER 6

Die genot wat rykdom gee, is onvolkome. 1 DAAR is ’n onheil wat ek gesien het onder die son, en wat swaar druk op die mensdom: 2 ’n Manaan wie God rykdom en skatte en eer gee, sodat hom niks ontbreek van alles wat hy kan begeer nie, maar God stel hom nie in staat […]

PREDIKER 7

Die rampe van die lewe; wysheid en matigheid die beste. 1 ’nGOEIE naam is beter as goeie olie, en die sterfdag beter as die geboortedag. 2 Dit is beter om te gaan na ’n klaaghuis as om te gaan na ’n huis van maaltyd; want die eerste is die einde van al die mense, en […]

PREDIKER 10

Onheile van die dwaasheid. 1 DOOIE vlieë laat die salf van die apteker stinkenbederwe; ’n bietjiedwaasheid weeg swaarder as wysheid, as eer. 2 Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ’n dwaas is na links. 3 Ja, ook as die dwaas op die weg wandel, ontbreek sy verstand; enhy sê […]

PREDIKER 11

Laat ons goed doen solank as ons in die geleentheid is. 1 WERP jou brood uit op die water, want ná verloop van baie dae sal jy dit vind. 2 Gee ’n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie. 3 As die […]

PREDIKER 12

1 EN dink aan jou Skepperin die dae van jou jonkheid voordatdie ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvanjy sal sê: Ek het daar geen behae in nie — 2 voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën, 3 dié dag […]