MATTHÉÜS 9

Die verlamde man in Kapérnaüm. 1 EN nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en insy eie stad gekom. 2 En hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na Hom gebring.En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou […]

MATTHÉÜS 11

Johannes die Doper stuur twee dissipels na Jesus. 1 EN toe Jesus klaar was met bevele aan sy twaalf dissipels te gee, het Hy daarvandaan weggegaan om te leer en te preek in hulle stede. 2 En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur 3 […]

MATTHÉÜS 13

Gelykenis van die saaier. 1 EN op daardie dag het Jesus uit die huis uitgegaan enby die see gaan sit. 2 En groot menigtes het by Hom vergader, sodat Hy in ’n skuit geklim en gaan sit het. En die hele skare het op die strand gestaan. 3 En Hy het baie dinge deur gelykenisse […]

MATTHÉÜS 14

Die onthoofding van Johannes die Doper. 1 EN in daardie tyd hetHerodes,die viervors, die gerug van Jesus gehoor 2 en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in hom. 3 Want Herodeshet Johannes gevang, hom geboei en in die gevangenis gesit […]

MATTHÉÜS 15

Die oorlewering van die ou mense. 1 TOEkom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê: 2 Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. 3 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van […]

MATTHÉÜS 16

Die suurdeeg van die Fariseërs. 1 ENdie Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle ’n teken uit die hemel te laat sien. 2 Maar Hy antwoord en sê vir hulle:In die aand sê julle: Mooi weer, want die lug is rooi. 3 En in die môre: […]

MATTHÉÜS 17

Verheerliking van Jesus op die berg. 1 ENná ses dae het Jesus virPetrus en Jakobus en Johannes, sy broer, saamgeneem en hulle op ’n hoë berg in die eensaamheid gebring. 2 En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die […]