JEREMIA 29

Brief van Jeremia aan die Jode wat saam met Jegónja as ballinge na Babel weggevoer was. 1 EN dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het nadie nog lewende oudstes van die ballinge enna die priesters en die profete en na die hele volk wat Nebukadnésar uit Jerusalem […]

JEREMIA 30

Profesie van die liggaamlike verlossing uit Babel en die geestelike verlossing. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het. 2 So spreek dieHere, die God van Israel:Skryf vir jou in ’n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het; 3 want kyk,daar kom dae, spreek dieHere, dat Ek die lot vanmy volk […]

JEREMIA 31

1 IN dié tyd, spreek dieHere,sal Ek vir al die geslagte van Israel ’n God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees. 2 So sê dieHere: Die volk van diegene wat van die swaard vrygeraak het, het genade gevind in die woestyn,op weg om sy rus te geniet, naamlik Israel. 3 DieHerehet aan […]

JEREMIA 32

Belofte en onderpand van Israel se herstel en van geestelike seëninge. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom hetin die tiende jaar van Sedekía, die koning van Juda —hierdie jaar was die agttiende jaar van Nebukadrésar. 2 (Die leër van die koning van Babel het toe Jerusalem beleër, en die profeet Jeremia was opgesluitin […]

JEREMIA 33

1 VERDER het die woord van dieHerevir die tweede keer tot Jeremia gekom,terwyl hy nog opgesluit was in die voorhof van bewaking, en gesê: 2 So spreek dieHerewat dit doen, dieHerewat dit formeer om dit te bevestig,Hereis sy Naam: 3 Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike […]

JEREMIA 34

God laat Sedekía aansê wat oor Jerusalem en oor hom sal kom. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het —toe Nebukadnésar, die koning van Babel, en sy hele leëren al die koninkryke van die land van sy heerskappy en al die volke teen Jerusalem en al die stede daarvan oorlog gevoer het — […]

JEREMIA 35

Die getrouheid van die Regabiete as voorbeeld vir Juda. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom hetin die dae van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda: 2 Gaan na die huis van dieRegabiete en spreek met hulle en bring hulle in die huis van dieHere,in een van die kamers en gee […]

JEREMIA 36

Die boek van die profesieë van Jeremia word in die tempel gelees en deur die koning verbrand. 1 EN in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda, het van dieHerehierdie woord tot Jeremia gekom: 2 Neem vir jou’n boekrol enskrywe daarop al die woorde wat Ek met jou gespreek […]

JEREMIA 37

Jeremia in die gevangenis. 1 ENSedekía, die seun van Josía,wat Nebukadrésar, die koning van Babel, koning gemaak het in die land Juda, het as koning geregeer in die plek vanGonja, die seun van Jójakim. 2 Maar hy het nie geluister, hy en sy dienaars en die volk van die land, na die woorde van dieHerewat […]

JEREMIA 38

Jeremia word in ’n diep modderput gegooi. 1 TOE Sefátja, die seun van Mattan, en Gedálja, die seun van Pashur, enJugal, die seun van Selémja, enPashur, die seun van Malkía, die woorde hoor waarmee Jeremia die hele volk bly toespreek het, naamlik: 2 So spreek dieHere:Wie in hierdie stad bly, sal sterwe deur die swaard, […]