DANIËL 4

Bevelskrif van Nebukadnésar. Sy droom van die groot boom. Sy kranksinnigheid. 1 KONING Nebukadnésaraan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon:Mag julle vrede groot wees! 2 Dit behaag my om die tekens en wonders watdie allerhoogste God aan my gedoen het, te verkondig. 3 Hoe groot is sy tekens, en […]

DANIËL 5

Fees van koning Bélsasar. Die hand teen die muur. 1 KONING Bélsasar het ’n groot maaltyd berei vir sy duisend maghebbers, en in teenwoordigheid van die duisend het hy wyn gedrink. 2 By die genot van die wyn het Bélsasar bevel gegee omdie goue en silwervoorwerpe te bring wat sy vader Nebukadnésar uit die tempel […]

DANIËL 6

Daniël in die leeukuil. 1 ENDaríus, die Meder, was twee-en-sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het. 2 Dit het Daríus behaag om oor die koninkrykhonderd-en-twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees; 3 en oor hulledrie ministers, van wie Daniël een was, aan wie dié landvoogde rekenskap moes gee, […]

DANIËL 7

Daniël sien in ’n gesig vier diere wat uit die see opkom. 1 IN die eerste jaar vanBélsasar, die koning van Babel, het Daniël ’n droomgesig gesien en gesigte van sy hoof op sy bed. Toe het hy die droom opgeskrywe, die hoofsaak vertel. 2 Daniël het gespreek en gesê: Ek het in die nag […]

DANIËL 8

Gesig van die skaap- en die bokram. 1 IN die derde jaar van die regering van koningBélsasar het aan my, Daniël, ’n gesig verskyn ná dié een watdie vorige keer aan my verskyn het. 2 Ek het naamlik in die gesig gesien — terwyl ek kyk, was ek in die vestingSusan wat in die provinsie […]

DANIËL 9

Gebed van Daniël. Die sewentig sewetalle. Die Messías. 1 IN die eerste jaar vanDaríus, die seun van Ahasvéros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs, 2 in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die […]

DANIËL 10

Daar verskyn ’n engel aan Daniël om hom in te lig oor die toekoms van die Joodse volk. 1 IN die derde jaar van Kores, die koning van die Perse, is ’n woord geopenbaar aan Daniëlwat Béltsasar genoem is, en die woord is waarheid maar groot swarigheid; en hy het die woord verstaan en insig […]

DANIËL 11

1 EN ek,in die eerste jaar van Daríus, die Meder, het ek opgetree as ’n versterking en beskutting vir hóm. Voorspellinge in verband met Griekeland. 2 EN nou sal ek jou die waarheid te kenne gee. Kyk, nog drie konings sal opstaan vir die Perse, en die vierde sal groter rykdom verwerf as almal; en […]

DANIËL 12

Die laaste woorde. Die verseëlde woorde. 1 EN in dié tyd salMígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ’n tyd van benoudheid weessoos daar nie gewees het vandat ’n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal jou volk gered word, […]

ESÉGIËL 1

Eerste gesig van die gérubs. 1 IN die dertigste jaar, in die vierdemaand,op die vyfde van die maand, toe ek onder die ballinge by die Kebarrivier was,is die hemele geopen en het ek gesigte van God gesien. 2 Op die vyfde van die maand — dit was die vyfde jaarvan die ballingskap van koning Jójagin […]