Die verlamde man in Kapérnaüm. 1 EN nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en insy eie stad gekom. 2 En hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na Hom gebring.En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou […]
Monthly Archives: July 2017
MATTHÉÜS 10
Die twaalf apostels en hulle sending. 1 ENHy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees. 2 Endit is die name van die twaalf apostels: die eerste Simonwat Petrus genoem word, enAndréas, sy broer;Jakobus, […]
MATTHÉÜS 11
Johannes die Doper stuur twee dissipels na Jesus. 1 EN toe Jesus klaar was met bevele aan sy twaalf dissipels te gee, het Hy daarvandaan weggegaan om te leer en te preek in hulle stede. 2 En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur 3 […]
MATTHÉÜS 12
Jesus is Here van die sabbat. 1 IN daardie tyd hetJesus op die sabbat deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het honger geword en arebegin pluk en eet. 2 Maar toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir Hom: Kyk, u dissipels doenwat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie. 3 […]
MATTHÉÜS 13
Gelykenis van die saaier. 1 EN op daardie dag het Jesus uit die huis uitgegaan enby die see gaan sit. 2 En groot menigtes het by Hom vergader, sodat Hy in ’n skuit geklim en gaan sit het. En die hele skare het op die strand gestaan. 3 En Hy het baie dinge deur gelykenisse […]
MATTHÉÜS 14
Die onthoofding van Johannes die Doper. 1 EN in daardie tyd hetHerodes,die viervors, die gerug van Jesus gehoor 2 en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in hom. 3 Want Herodeshet Johannes gevang, hom geboei en in die gevangenis gesit […]
MATTHÉÜS 15
Die oorlewering van die ou mense. 1 TOEkom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê: 2 Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. 3 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van […]
MATTHÉÜS 16
Die suurdeeg van die Fariseërs. 1 ENdie Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle ’n teken uit die hemel te laat sien. 2 Maar Hy antwoord en sê vir hulle:In die aand sê julle: Mooi weer, want die lug is rooi. 3 En in die môre: […]
MATTHÉÜS 17
Verheerliking van Jesus op die berg. 1 ENná ses dae het Jesus virPetrus en Jakobus en Johannes, sy broer, saamgeneem en hulle op ’n hoë berg in die eensaamheid gebring. 2 En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die […]
MATTHÉÜS 18
Die vernaamste in die koninkryk van die hemele. 1 INdaardie uur het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is tog die grootste in die koninkryk van die hemele? 2 Toe roep Jesus ’n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan 3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as […]