Saggéüs. 1 EN Hy hetin Jérigo gekom en daar deurgegaan. 2 En daar was ’n man met die naam van Saggéüs, ’n hoof van die tollenaars en ’n ryk man. 3 En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was. […]
Monthly Archives: July 2017
LUKAS 20
Die doop van Johannes. 1 EN op een van dié dae, terwyl Hy besig was om die volk in die tempel te leer en die evangelie te verkondig, kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes saam met die ouderlinge by Hom staan, 2 en hulle spreek met Hom en sê: Vertel ons deur watter gesag U […]
LUKAS 21
Die klein gawe van die arm weduwee. 1 EN toe Hy opkyk,sien Hy die rykes wat hulle gawes in die skatkis gooi. 2 En Hy het ook ’n arm weduwee daar tweegeldstukkies sien ingooi. 3 En Hy sê: Waarlik, Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer as almal ingegooi het. 4 Want hulle […]
LUKAS 22
1 ENdie fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby. 2 En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom kon ombring, want hulle het die volk gevrees. 3 En dieSatan het in Judas gevaar, wat Iskáriot genoem word en wat uit die getal van die twaalf was. 4 Toe […]
LUKAS 23
Jesus voor Pilatus en voor Herodes. 1 ENdie hele menigte van hulle het opgestaan en Hom na Pilatus gelei. 2 En hulle het Hom begin beskuldig en sê: Ons het gevind dat hierdie man die volk verlei enverbied om aan die keiser belasting te betaal, terwyl Hy sêdat Hy self Christus, die Koning, is. 3 […]
LUKAS 24
Die opstanding. 1 ENbaie vroeg in die môre,op die eerste dag van die week, het hulle en ander saam met hulle by die graf gekom endie speserye gebring wat deur hulle toeberei was. 2 En hulle het die steen van die graf afgerol gevind. 3 En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van […]
MARKUS 1
Johannes die Doper. 1 DIE begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God. 2 Soos geskrywe is in die Profete:Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak — 3 die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, […]
MARKUS 2
Die verlamde man in Kapérnaüm. 1 EN ná ’n paar dae het Hy weerin Kapérnaüm gekom, en die mense het gehoor dat Hy in die huis was. 2 En dadelik het baie saamgekom, sodat daar selfs by die deur nie meer plek was nie; en Hy was besig om aan hulle die woord te verkondig. […]
MARKUS 3
Die man met die verdorde hand. 1 ENHy het weer indie sinagoge gegaan, en dáár was ’n man met ’n verdorde hand. 2 En hulle het Hom in die oog gehou, of Hy hom op die sabbat gesond sou maak, sodat hulle Hom kon aanklae. 3 En Hy sê vir die man met die verdorde […]
MARKUS 4
Gelykenis van die saaier. 1 ENHy het nog ’n maal by die see begin leer; en ’n groot menigte het by Hom saamgekom, sodat Hy indie skuit geklim en op die see gaan sit het, en die hele skare was op die land by die see. 2 En Hy het hulle baie dinge geleer deur […]