PSALMS 81

’n Feeslied en klaagsang. 1 VIR die musiekleier;op die Gittiet.’n Psalmvan Asaf. 2 Jubel tot eer van God, ons sterkte!Juig tot eer van die God van Jakob! 3 Hef aan ’n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp. 4 Blaas diebasuinop nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag. 5 Want […]

PSALMS 82

Die hoogste Regter en die wêreld van onreg. 1 ’nPSALM van Asaf. # Godstaan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode. 2 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel enpartydig wees virdie goddelose mense? Sela. 3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en […]

PSALMS 83

Vyande rondom! 1 ’nLIED. ’n Psalm van Asaf. 2 oGod,hou U nie stil nie,swyg nie en rus nie, o God! 3 Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op. 4 Teen u volk smee hulle listig ’n plan en hou onder mekaar raad teenu verborgenes. 5 Hulle sê: Kom,laat ons […]

PSALMS 84

Hoe lieflik is u woninge! 1 VIR die musiekleier;op die Gittiet. Van die kinders van Korag. ’n Psalm. 2 Hoe lieflik isu woninge, oHerevan die leërskare! 3 My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van dieHere; my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God. 4 Selfs vind diemossie ’n huis en […]

PSALMS 85

Die heil is naby! 1 VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. ’n Psalm. 2 U het, oHere, ’n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander. 3 U het die ongeregtigheid van u volkweggeneem, al hulle sonde bedek. Sela. 4 U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U […]

PSALMS 87

Sion die moederstad van volke. 1 VAN die kinders van Korag. ’n Psalm. ’n Lied. # Sygrondvesting is opheilige berge. 2 DieHerehet die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob. 3 Heerlike dinge word van u gesê, ostad van God! Sela. 4 Ek wilRahab en Babel vermeld onder hulle wat My ken; […]

PSALMS 88

In groot donkerheid! 1 ’nLIED. ’n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; opdie wysie van:„Máhalat leannot.” ’n Onderwysing vanHeman, dieEsrahiet. 2 Here, God van my heil,bedags roep ek, in die nag is dit voor U. 3 Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking. 4 Want my […]

PSALMS 89

Die gewisse weldade aan Dawid toegesê. 1 ’nONDERWYSING vanEtan, dieEsrahiet. 2 Diegoedertierenhede van dieHerewil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag. 3 Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele — daar bevestig U u trou. 4 Ek het ’n […]

PSALMS 90

Verganklikheid van die mens. 1 ’nGEBEDvan Moses, die man van God. # Here,U was vir ons ’n toevlug van geslag tot geslag. 2 Voordat die berge gebore was en U die aarde en die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God. 3 Ulaat die mens terugkeer tot stof en sê: Keer […]