In die ouderdom — verlaat my nie! 1 BY U, oHere, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie! 2 Red my deur u geregtigheid en bevry my; neig u oor tot my en verlos my! 3 Wees vir my ’n rotsom in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel […]
Category Archives: PSALMS
PSALMS 72
Kroningslied. 1 VAN Salomo. # oGod, gee aan die koning u regte enu geregtigheid aan die seun van die koning. 2 Laat hy u volk oordeel met geregtigheid en u ellendiges met reg. 3 Dieberge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deurgeregtigheid. 4 Hy sal aan die ellendiges van die volk reg […]
PSALMS 73
Die groot raaisel. 1 ’nPSALM vanAsaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is. 2 Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. 3 Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ekdie voorspoed van die goddelose mense sien. 4 Want daar is geen […]
PSALMS 74
Die verwoeste heiligdom. 1 ’nONDERWYSING vanAsaf. # oGod, waarom het Uvir altyd verstoot?Waaromrook u toorn teendie skape van u weide? 2 Dink aan u vergadering watU in die voortyd verwerf het, wat U verlos het om die stam van u erfdeel te wees, aan die berg Sion waar U op gewoon het. 3 Hef u […]
PSALMS 75
Die Wêreldregter met die toornbeker. 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Moenie verwoes nie.” ’n Psalm van Asaf. ’n Lied. 2 Ons loof U, o God, ons loof, ennaby is u Naam; hulle vertel u wonders. 3 As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel Ék regverdig. 4 Al wankel die aarde en al sy bewoners […]
PSALMS 76
God die Regter en Redder. 1 VIR die musiekleier; metsnaarinstrumente. ’n Psalm van Asaf. ’n Lied. 2 God is bekend in Juda, sy Naam is groot in Israel. 3 Ook het in Salem sy tent verrys en in Sion sy woning. 4 Daarhet Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. […]
PSALMS 77
Inwendige stryd en troosryke herinneringe. 1 VIR die musiekleier;opdie wysie van:„Jedútun.” ’n Psalm van Asaf. 2 My stem is tot God en ek roep; my stem is tot God, dat Hy na my kan luister. 3 Op die dag van my benoudheid soek ek dieHere; snags bly my hand uitgestrek sonder om moeg te word; […]
PSALMS 78
Lesse uit die geskiedenis. 1 ’nONDERWYSING van Asaf. # My volk,luister na my onderrig; neig julle oor tot die woorde van my mond. 2 Ek wil my mond open met ’n spreuk,raaisels uit die voortyd laat stroom. 3 Wat ons gehoor het en weet enons vaders ons vertel het, 4 sal ons nie verberg vir […]
PSALMS 79
Die vertrapte volk van God. 1 ’nPSALM van Asaf. # oGod,heidene het gekom inu erfdeel, hulle het u heilige tempel verontreinig,Jerusalem tot puinhope gemaak. 2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel tot spys gegee, die vlees van u gunsgenote aan die wilde diere van die land. 3 Hulle […]
PSALMS 80
Die wingerdstok van die Here. 1 VIR die musiekleier;opdie wysie van:„Lelies.” ’n Getuienis. Van Asaf. ’n Psalm. 2 oHerder van Israel, hoor tog; U watJosefsoos skape lei, watbo-oor die gérubs troon, verskyn in ligglans! 3 Wek u mag opvoor Efraim en Benjamin en Manasse, en kom ons te hulp! 4 oGod,herstel ons, enlaat u aangesig […]