In die beskerming van die Allerhoogste. 1 HY wat indie skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernagin die skaduwee van die Almagtige. 2 Ek sal tot dieHeresê: My toevlug en my bergvesting, my Godop wie ek vertrou. 3 Want Hy is dit wat jou sal red uitdie net van die voëlvanger, van die verderflike pes. […]
Category Archives: PSALMS
PSALMS 92
’n Lied vir die sabbatdag. 1 ’nPSALM. ’n Lied vir die sabbatdag. 2 Dit is goed om dieHerete loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste, 3 om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte; 4 by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel […]
PSALMS 93
Die Koningstroon bo die volkesee. 1 DIEHereis Koning;Hy is met hoogheid bekleed. DieHereis bekleed, Hy het Hom met sterkte gegord. Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie. 2 Vas staan u troon van ouds af; van ewigheid af is U. 3 Die riviere, oHere, het verhef, die riviere het hulle gebruis verhef; […]
PSALMS 94
Triomf van die reg. 1 GOD van wraak, oHere, Godvan wraak, verskyn in ligglans! 2 Verhef U, oregter van die aarde, vergeld die trotsaardshulledade! 3 Hoe lank sal die goddelose, oHere, hoe lank sal die goddelose jubel? 4 Hulle smaal, hulle praat onbeskaamd — al die werkers van ongeregtigheid verhef hulle. 5 oHere, hulle verbrysel […]
PSALMS 95
Opwekking om God te loof en Hom gehoorsaam te wees. 1 KOM, laat ons jubel tot eer van dieHere,laat ons juig terere van die rots van ons heil! 2 Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig! 3 Want dieHereis ’n grote God, ja, ’n groot Koningbo al die gode. 4 In […]
PSALMS 96
Die Regter kom! 1 SING tot eer van dieHere’n nuwe lied; sing voor dieHere, o ganse aarde! 2 Sing tot eer van dieHere, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag. 3 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders. 4 Want dieHereis groot en baie lofwaardig; Hy is […]
PSALMS 97
Die Here regeer! 1 DIEHereis Koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees! 2 Wolke en donkerheid is rondom Hom; geregtigheid en reg is die grondslag van sy troon. 3 ’n Vuur gaan voor sy aangesig uit en steek sy teëstanders rondom aan die brand. 4 Sy bliksems verlig die wêreld; die aarde […]
PSALMS 98
Die Verlosser van Israel en Regter van die wêreld. 1 ’nPSALM. # Sing tot eer van dieHere’n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen;sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp. 2 DieHerehet sy heil bekend gemaak,sy geregtigheid voor die oë van die nasies geopenbaar. 3 Hy hetgedink aan sy goedertierenheid en sy trou […]
PSALMS 99
’n Psalm tot eer van die driemaal-Heilige. 1 DIEHereis Koning; laat die volke bewe!Hy troon op die gérubs; laat die aarde sidder! 2 DieHereis groot in Sion, en verhewe is Hy bo al die volke. 3 Laat hulle u grote en gedugte Naam loof!Heilig is Hy! 4 Ook die sterkte van die Koning wat die […]
PSALMS 100
’n Oproep om God te prys. 1 ’nPSALM. By die lofoffer. # Juig voor dieHere, o ganse aarde! 2 Dien dieHeremet blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. 3 Erken dat dieHereGod is: Hyhet ons gemaak, en ons is syne,sy volk en die skape van sy weide. 4 Gaan sy poorte in met lof, syvoorhowe […]