Die fees van Ahasvéros. Koningin Vasti word verstoot. 1 EN in die dae van Ahasvéros — dit is die Ahasvéros wat geregeer het vanIndië af tot byKus,honderd-sewen-en-twintig provinsies — 2 in dié dae toe koning Ahasvéros op sy koninklike troon indie vesting Susan gesit het, 3 in die derde jaar van sy regering, het hy […]
Category Archives: ESTER
ESTER 2
Ahasvéros trou met Ester, ’n Jodin, wat ’n sameswering teen die koning openbaar maak namens Mórdegai. 1 TOE ná die dinge die woede van koning Ahasvéros bedaar het, het hy aan Vasti gedink en aan wat sy gedoen het en watoor haar besluit is. 2 Toe sê die jongmanne van die koning wat hom dien: […]
ESTER 3
Haman kry volmag van die koning om die Jode uit te roei. 1 NÁ hierdie dinge het koning Ahasvéros Haman, die seun van Hammedáta, dieAgagiet, groot gemaak en hom verhoog en sy setel hoër gestel as dié van al die vorste wat by hom was. 2 En al die dienaars van die koning watin die […]
ESTER 4
Ester maak haar gereed om tot redding van die Jode na die koning te gaan. 1 TOE Mórdegai verneem alles wat gebeur het, het Mórdegaisy klere geskeur en’n roukleed aangetrek, en daar wasasop sy hoof;en hy het uitgegaan dwarsdeur die stad en hardop en bitter geskreeu. 2 So het hy dan tot voor die poort […]
ESTER 5
1 OP die derde dag het Ester haar koninklik aangetrek en gaan staan indie binneste voorhof van die paleis van die koning, teenoor die saal van die koning, terwyl die koning op sy koninklike troon sit in die koninklike saal, teenoor die ingang van die saal. 2 En net toe die koning koningin Ester in […]
ESTER 6
1 IN dieselfde nag het die slaap van die koning gewyk, en hy het gesê dat hulledie gedenkskrif, die kronieke, moes bring. En toe dit die koning voorgelees word, 2 vind hulle daar beskrywe dat Mórdegai openbaar gemaak het dat Bigtána en Teres, twee hofdienaars van die koning, uit die drumpelwagters, getrag het om die […]
ESTER 7
Haman word deur Ester aangekla en ter dood gebring. 1 TOE die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou, 2 sê die koning aan Ester ook op die tweede dag, terwyl hulle wyn drink:Wat is jou bede, koningin Ester? — dit sal jou toegestaan word. En wat is jou […]
ESTER 8
1 OP dieselfde dag het koning Ahasvéros aan koningin Ester die huis gegee van Haman, die teëstander van die Jode; en Mórdegai het voor die koning gekom, want Ester het vertelwat hy van haar was. 2 En die koning hetsy seëlring uitgetrek wat hy van Haman afgeneem het, en dit aan Mórdegai gegee; en Ester […]
ESTER 9
Die Jode verslaan baie van hulle vyande, ook die tien seuns van Haman. 1 ENin die twaalfde maand, dit is die maand Adar, op die dertiende dag daarvan, toedie bevel van die koning en sy wet uitgevoer sou word, op die dag toe die vyande van die Jode gehoop het om hulle te oorweldig — […]
ESTER 10
Mórdegai se hoë posisie en aansien. 1 DAARNA het koning Ahasvéros ’n belasting op die land en opdie kuslande van die see gelê. 2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegaiwaartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe indie Kroniekboek van die […]