Huwelik van Simson. Die raaisel opgelos. 1 TOE Simson afgegaan hetna Timna, sien hy in Timna ’n vrou uit die dogters van die Filistyne; 2 en hy het opgegaan en dit aan sy vader en sy moeder vertel en gesê: Ek het ’n vrou uit die dogters van die Filistyne in Timna gesien;neem haar dan […]
Author Archives: admin
RIGTERS 15
Simson se oorwinnings op die Filistyne. 1 MAAR ’n tyd daarna het Simson in die dae van die koringoes sy vrou besoek met ’nbokkie en gesê: Laat ek na my vrou in die kamer ingaan; maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie. 2 En haar vader het gesê: Ek het […]
RIGTERS 16
Simson deur Delíla verraai. Sy dood. 1 EN Simson het naGasa gegaan en daar ’n hoer gesien en by haar ingegaan. 2 Toe die Gasietedie tyding kry:Simson het hier ingekom,omsingel hulle hom en lê hom die hele nag voor by die stadspoort, maar die hele nag het hulle hul stilgehou en gesê: Teen dagbreek sal […]
RIGTERS 17
Miga voer ’n afgodediens in sy huis in. 1 DAAR was ’n man van diegebergte van Efraim met die naam van Miga. 2 Dié het aan sy moeder gesê: Die elfhonderdsikkelssilwer wat van u geneem is en waaroor u ’n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het — hier is die […]
RIGTERS 18
Die Daniete beroof Miga van sy afgode en beelde en verbrand die stad Lais. 1 INdié dae was daar geen koning in Israel nie; en in dié dae hetdie stam van die Daniete vir hom ’n erfdeel gesoek om in te woon, want tot dié dag toe het onder die stamme van Israel geengenoegsameerfdeel aan […]
RIGTERS 19
Gruwel deur die inwoners van Gíbea bedrywe. 1 EN in dié daewas daar geen koning in Israel nie. En ’n Levitiese man het as vreemdeling vertoef agter indie gebergte van Efraim; en hy het vir hom ’n vrou, ’n byvrou, geneem uitBetlehem-Juda. 2 Maar sy byvrou het by hom gehoereer en van hom weggegaan na […]
RIGTERS 20
Die stam van Benjamin word byna uitgeroei. 1 TOE hetal die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, vanDan tot Berséba, saam met die land Gílead, byeengekom by dieHereinMispa; 2 en diehoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van die volk van God […]
RIGTERS 21
Herstelling van die stam van Benjamin. 1 MAAR die manne van Israel het al inMispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan ’n Benjaminiet as vrou gee nie. 2 En toe die manskappein Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem verhef […]
JOSUA 1
Josua volg Moses op en beveel die volk om hulle klaar te maak om deur die Jordaan te trek. 1 EN ná die dood van Moses, die kneg van dieHere, het dieHeremet Josua, die seun van Nun,die dienaar van Moses, gespreek en gesê: 2 My kneg Moses is dood; maak jou dan nou klaar, trek […]
JOSUA 2
Josua stuur twee manne uit om Kanaän en Jérigo te verken. 1 DAAROP het Josua, die seun van Nun,uit Sittim in die geheim twee manne as verkenners uitgestuur en gesê: Gaan bekyk die land en Jérigo. Hulle het toe gegaan en in die huis van ’nhoer, met die naam vanRagab, ingekom; en hulle het daar […]