I SAMUEL 9

Saul word as koning gesalf. 1 EN daar was ’n man van Benjamin met die naam vanKis, die seun van Abíël, die seun van Seror, die seun van Begorat, die seun van Afíag, ’n Benjaminiet, ’n vermoënde man. 2 En hy het ’n seun gehad met die naam van Saul, ’n jongman en mooi gebou, […]

I SAMUEL 11

Saul verslaan die Ammoniete en bevry die stad Jabes in Gílead. 1 EN Nahas, dieAmmoniet, het opgetrek enJabes in Gílead beleër; en al die manne van Jabes het aan Nahas gesê: Sluit met ons ’n verbond, dan sal ons u dien. 2 Maar Nahas, die Ammoniet, het vir hulle gesê: Op hierdie voorwaarde sal ekdie […]

I SAMUEL 12

Samuel doen verslag van sy amptelike werk. 1 TOE sê Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek hetna julle geluister in alles wat julle aan my gesê het,en ’n koning oor julle aangestel. 2 En kyk nou, die koning sal voor julle uit wandel,en ek het oud en grys geword, en my seuns is hier […]

I SAMUEL 13

Inval van die Filistyne. Sonde van Saul. 1 SAUL het ’n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het, 2 het Saul vir hom drieduisend man uit Israel uitgesoek; en by Saul was tweeduisend inMigmas en op die gebergte van Bet-el, en duisend was by Jónatan inGíbea in Benjamin; maar die orige […]

I SAMUEL 15

Saul en Ámalek. Sy sonde en straf. 1 TOE sê Samuel vir Saul:DieHerehet my gestuur om jou as koning te salf oor sy volk, oor Israel; luister dan nou na die stem van die woorde van dieHere. 2 So sê dieHerevan die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Ámalek Israel aangedoen het,dat hy hom […]

I SAMUEL 16

Samuel salf Dawid as koning. 1 DAARNA sê dieHereaan Samuel:Hoe lank sal jy treur oor Saul, terwylEk hom verwerp het om koning te wees oor Israel?Vul jou horing met olie en gaan heen: Ek stuur jou na Ísai, die Betlehemiet, wantEk het onder sy seuns vir My ’n koning uitgesoek. 2 Maar Samuel vra: Hoe […]

I SAMUEL 17

Dawid verslaan die reus Góliat. 1 EN die Filistyne het hulle leër versamel vir die oorlog en bymekaargekom by Sogo wat aan Juda behoort, en laer opgeslaan tussen Sogo enAséka in Efes-Dammim. 2 Maar Saul en die manne van Israel het byeengekom en laer opgeslaan indie dal van die terpentynboom en hulle in slagorde teenoor […]

I SAMUEL 18

Vriendskapsverbond tussen Jónatan en Dawid. Saul begin om Dawid te haat. 1 EN nadat hy sy gesprek met Saul beëindig het,het die siel van Jónatan verkleef geraak aan die siel van Dawid,en Jónatan het hom liefgekry soos sy eie siel. 2 En Saul het hom dié dag geneemen hom nie na sy familie laat teruggaan […]