I KONINGS 15

Abía koning van Juda. 1 ENin die agttiende jaar van koning Jeróbeam, die seun van Nebat, het Abía oor Juda koning geword. 2 Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer;en die naam van sy moeder was Máäga, die dogter van Abísalom. 3 En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy […]

I KONINGS 16

1 TOE het die woord van dieHeregekom totJehu, die seun van Hanáni, teen Baésa, en gesê: 2 Omdat Ek jou uit die stof opgehef en jou as ’n vors oor my volk Israel aangestel het, maarjy in die weg van Jeróbeam gewandel en my volk Israel laat sondig het, om My te terg deur hulle […]

I KONINGS 17

Die profeet Elía by die Krit en in Sarfat. 1 EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as dieHere, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan,daar sal geen dou of reën inhierdie jare wees nie, behalwe op my woord! 2 Toe kom die woord […]

I KONINGS 19

Elía vlug vir Isébel en kom by die berg Horeb. 1 EN Agab het aan Isébel meegedeel alles wat Elía gedoen het, ja, alles — hoe hyal die profete met die swaard gedood het. 2 Daarop stuur Isébel ’n boodskapper na Elía om te sê:Mag die gode so doen en so daaraan toedoen — sekerlik […]

I KONINGS 20

Oorlog tussen Agab en Bénhadad, die koning van Aram. 1 ENBénhadad, die koning van Aram, het sy hele leër versamel — twee-en-dertig konings was saam met hom, met perde en strydwaens — en opgetrek enSamaría beleër en daarteen geveg. 2 Ook het hy boodskappers na Agab, die koning van Israel, gestuur in die stad 3 […]

I KONINGS 21

Nabot word op bevel van Isébel gedood. Elía kondig as straf daarvoor die uitroeiing van Agab se geslag aan. 1 EN ná hierdie dinge het dít gebeur: Nabot, ’n Jisreëliet, het inJísreël ’n wingerd gehad, wat langs die paleis van Agab, die koning van Samaría, was. 2 En Agab het met Nabot gespreek en gesê: […]

I KONINGS 22

Agab sluit ’n verbond met Jósafat, die koning van Juda. Hy verwerp die raad van Miga en kom om in die oorlog. 1 HULLE het toe drie jaar lank stil gesit, dat daar geen oorlog was tussen Aram en Israel nie. 2 Maar in die derde jaar hetJósafat, die koning van Juda, afgekom nadie koning […]

II SAMUEL 2

Dawid word koning oor Juda, en Isbóset koning oor Israel. 1 EN daarna het DawiddieHeregeraadpleeg en gesê: Sal ek optrek in een van die stede van Juda? En dieHerehet hom geantwoord: Trek op. Toe sê Dawid: Waarheen moet ek optrek? En Hy antwoord: Na Hebron. 2 En Dawid het daarheen opgetrek, en ook sytwee vroue, […]