JESAJA 37

Jesaja tree op. 1 EN toe koning Hiskía dit hoor, het hy sy klere geskeur en hom met ’n roukleed bedek en in die huis van dieHeregegaan. 2 Daarna stuur hy Éljakim, wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en die oudstes van die priesters, met rouklere bedek, na die profeet Jesaja, die […]

JESAJA 38

Wondergenesing van Hiskía. 1 IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek dieHere: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. 2 Toe draai Hiskía sy gesig na die muur, en hy […]

JESAJA 39

Gesante van die koning van Babel in Jerusalem. 1 IN dié tyd het Meródag Báladan, die seun van Báladan, die koning van Babel, ’n brief en ’n geskenk aan Hiskía gestuur; want hy het gehoor dat hy siek was en gesond geword het. 2 En Hiskía was bly oor hulle en het hulle sy skathuis […]

JESAJA 40

Die trooswoord van die God van Israel. 1 TROOS, troos my volk, sê julle God. 2 Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van dieHeredubbel ontvang het vir al haar sondes. 3 ’n Stem van een wat […]

JESAJA 41

Kores deur die Here verwek. 1 LUISTER in stilte na My, oeilande, en laat die volke nuwe krag kry; laat hulle aankom, laat hulle dan spreek; laat ons saam na die gereg gaan. 2 Wie hethom uit die Ooste verwek vir wie die oorwinning tegemoet tree by elke voetstap? Wie gee nasies aan hom ooren […]

JESAJA 42

Die Kneg van die Here. 1 DAAR ismy Kneg wat Ek ondersteun,my Uitverkorene in wie my siel ’n welbehae het.Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring. 2 Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie. 3 Die geknakte riet sal […]

JESAJA 43

1 MAAR nou, so sê dieHere, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie,want Ek het jou verlos;Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! 2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as […]

JESAJA 44

1 MAAR luister nou,my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! 2 So sê dieHere, jou Maker enjou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help:Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg,en Jesúrun wat Ek uitverkies het! 3 Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond;Ek sal my […]

JESAJA 45

1 SO sê dieHereaansy gesalfde, aan Kores, wie se regterhand Ek gevat hetom nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie: 2 Ek self sal voor jou uit gaanen hoogtes gelykmaak;koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels […]

JESAJA 46

Die gode van Babel en die God van Israel. 1 BEL het inmekaargesak, Nebo staan krom; hulle afgode is vir die diere en die vee; beelde wat julle rondgedra het, is opgelaai, ’n vrag vir die vermoeidediere. 2 Saam staan hulle krom, inmekaargesak; hulle kon die vrag nie red nie, maar het self in gevangenskap […]