1 in die negende jaar van Sedekía, die koning van Juda, in die tiende maand, het Nebukadrésar, die koning van Babel, met sy hele leër na Jerusalem gekom en hulle het dit beleër; 2 in die elfde jaar van Sedekía, in die vierde maand, op die negende van die maand, is in die stad ingebreek […]
Monthly Archives: July 2017
JEREMIA 40
Jeremia gaan na Gedálja, by Mispa. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het,nadat Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, hom vrygelaat het uit Rama deur hom te laat haal, terwyl hy met kettings geboei was onder al die gevangenes van Jerusalem en Juda wat in ballingskap weggevoer sou word na Babel toe. 2 […]
JEREMIA 41
Ismael vermoor Gedálja en ander Jode en Chaldeërs. 1 MAAR in die sewende maand hetIsmael, die seun van Netánja, die seun van Elisáma, uit die koninklike geslag enuitdie owerstes van die koning, en tien man saam met hom by Gedálja, die seun van Ahíkam, gekom in Mispa; en hulle het daar saam brood geëet, in […]
JEREMIA 42
Jeremia waarsku die volk om nie na Egipte te gaan nie. 1 TOE het al die owerstes van die leërs aangekom, naamlikJóhanan, die seun van Karéag, en Asárja, die seun van Hosája, en die hele volk, klein en groot, 2 en aan die profeet Jeremia gesê: Laat ons smeking tog voor u kom en bid […]
JEREMIA 43
Jeremia word deur die volk saamgevoer na Egipte. 1 EN toe Jeremia geëindig het om die hele volk toe te spreek met al die woorde van dieHerehulle God, waarmee dieHerehulle God hom na hulle gestuur het,naamlikal hierdie woorde, 2 het Asárja, die seun vanHosája, enJóhanan, die seun van Karéag, en al die vermetele manne gespreek […]
JEREMIA 44
Die Jode in Egipte word met straf bedreig. 1 DIE woord wat tot Jeremia gekom het aan al die Jode wat in Egipteland woonagtig was, wat inMigdol en inTagpánhes en inNof en in die land Patros gewoon het: 2 So sê dieHerevan die leërskare, die God van Israel: Julle het self gesien al die onheil […]
JEREMIA 45
Barug word deur God by monde van die profeet berispe en getroos. 1 DIE woord wat die profeet Jeremia aanBarug, die seun van Nería, meegedeel hettoe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in ’n boek geskrywe het,in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda: 2 So spreek […]
JEREMIA 46
Profesieë teen verskillende volke. Onderwerping van Egipteland. 1 DIE woord van dieHerewataangaande die volke tot die profeet Jeremia gekom het. 2 Oor Egipte. Oor die leër vanFarao Nego, die koning van Egipte, wat by die Eufraatrivier byKárkemis was, wat Nebukadrésar, die koning van Babel, verslaan het in die vierde jaar van Jójakim, die seun van […]
JEREMIA 47
Profesie teen die Filistyne. 1 DIE woord van dieHerewataangaande die Filistyne tot die profeet Jeremia gekom het voordat Farao Gasa verslaan het. 2 So sê dieHere: Kyk,die waters rys opuit die noorde en hulle sal ’n oorlopende stroom word; ja, hulle oorstroom die land en sy volheid, die stad en die wat daarin woon; en […]
JEREMIA 48
Profesie teen die Moabiete. 1 OOR Moab. So sê dieHerevan die leërskare, die God van Israel: Wee oor Nebo, want dit is verwoes; Kirjatáim staan beskaamd, dit is ingeneem; die rotsvesting is beskaamd en verskrik. 2 Uit is dit met die roem van Moab; in Hesbon het hulle onheil teen hom bedinken gesê:Kom laat ons […]