LUKAS 9

Jesus stuur die twaalf apostels uit. 1 ENHy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag en gesag gegee oor al die duiwels en om siektes te genees. 2 EnHy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak 3 en vir hulle gesê: Neem niks vir […]

LUKAS 10

Die sending van die sewentig dissipels. 1 EN ná hierdie dinge het die Here weersewentigander aangestel,en hulle twee-twee voor Hom uit gestuur na elke stad en plek waar Hy sou kom. 2 Hy sê toe vir hulle:Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders […]

LUKAS 11

Die gebed van die Here. 1 EN toe Hy op ’n sekere plekbesig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het. 2 En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê:Onse Vader wat in die hemele is, […]

LUKAS 12

1 TOE duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê:Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit isgeveinsdheid. 2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. 3 Daarom, alles wat julle […]

LUKAS 13

Die moord op die Galiléërs. Die toring van Silóam. 1 EN in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galiléërs wie se bloedPilatus met hulle offers gemeng het. 2 En Jesus antwoord en sê vir hulle:Dink julle dat hierdie Galiléërs groter sondaars was as al die Galiléërs, omdat hulle […]

LUKAS 14

Jesus genees ’n man wat water het. 1 EN toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan hetom brood te eet op die sabbat, het hulle Homin die oog gehou. 2 En daar was voor Hom ’n man wat die water gehad het. 3 En Jesus het gespreek en […]

LUKAS 15

Gelykenisse van die afgedwaalde skaap en die verlore penning. 1 EN aldie tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. 2 En die Fariseërs en die skrifgeleerdeshet baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle. 3 Toe vertel Hy aan hulle […]

LUKAS 16

Gelykenis van die onregverdige bestuurder. 1 EN Hy het ook aan sy dissipels gesê: Daar was ’n ryk man wat’n bestuurder gehad het; en hy is by hom aangeklaag as een wat sy besittings verkwis. 2 En hy het hom geroep en vir hom gesê: Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee verslag […]

LUKAS 17

Oor die struikelblokke. Oor die vergifnis van belediginge en die krag van die wet. Die nuttelose dienskneg. 1 EN Hy het vir sy dissipels gesê:Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. 2 Dit is beter vir hom as ’n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die […]

LUKAS 18

Gelykenis van die onregverdige regter. 1 EN Hy het ook aan hulle ’n gelykenis vertel met die oog daarop dat ’n mensgedurig moet bid ennie moedeloos word nie, 2 en gesê: Daar was ’n regter in ’n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie. 3 En daar was in daardie stad […]