’n Nagtelike begroeting.
1 ’nBEDEVAARTSLIED.
# Kom, loof dieHere, o alle knegte van dieHerewatsnags in die huis van dieHerestaan!
2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof dieHere!
3 Mag dieHerejouseën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!