Loof die Here, alle nasies.
1 LOOF dieHere, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, endie trou van dieHereis tot in ewigheid. Halleluja!
Afrikaans